1) Stel 'n databasis op met al die kontakdetail van die onderskeie HK's in die kluster
2) Maak solank mailing lists vir die mense wat jy gereeld sal moet kontak: die verteenwoordigers van elk van die koshuise/PSO's op die klusterbestuur; die HK-lede van kultuur; HK-lede van groen/ekosorg/omgewingsbewussyn; HK-lede wat verantwoordelik is vir akademie (NB); hoofmentors (NB); die ander sameroepers; die koordineerders.
3) Drink baie tee met die koordineerder
4) Begin brainstorm vir klusterdag! Betrek soveel as moontlik mense.
5) Reel 'n sosiale skakeling vir al die HK-lede en nooi ook moontlik die hoofmentors
6) Kry die slides en reelings vir die klustergesprek reg; werk in hierdie verband nou saam met die vorige klustersameroeper
No comments:
Post a Comment